THEMBENI, KZN. – ‘n Kleuter wat gistermiddag laas gesien is en daarna weg was, is kort gelede veilig gevind.
IPSS Search and Rescue het eers met getuies gepraat waarna ‘n soek-area geïdentifiseer is en die kleuter met behulp van ‘n PACSys hommeltuig-vlieënier, opgespoor is.
Die kleuter, wat stabiel is, is deur paramedici geassesseer, waarna die SAPD verwittig is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



