Leerling van Mosselbaai sterf

Deel hierdie storie / Share this story

MOSSELBAAI. – Duran Mitchel, ‘n gr.11- leerling van Hoërskool Punt, is Sondag in die Groote Schuur-hospitaal oorlede.

Beide skole waaraan hy verbonde was, Hoërskool Punt en Primêre Skool Ridgeway, het plasings oor sy afsterwe op sosiale media gemaak.

Medelye word teenoor sy naasbestaandes betuig.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel