Derek Watts oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Derek Watts, die nuuslegende, is vanagoggend oorlede.

Sosiale media wemel van boodskappe van sy afsterwe en sy stryd wat hy teen kanker verloor het.

Watts laat sy vrou, dogter Kristin en seun Tyrone agter.

Hier onder is ‘n video-opname van hom deur die jare wat op sy webtuiste gedeel is.

Bongani Bingwa het ook die hartseer nuus op sy X-profiel gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel