Ses beskuldigdes vir Deokaran-moord gevonnis

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ses beskuldigdes in Babita Deokaran-saak pleit skuldig

JOHANNESBURG. – Die ses mans skuldig bevind aan die moord op Babita Deokaran is vonnisse gegee wat wissel van ses tot 22 jaar. Dit volg na hulle vanoggend skuldig gepleit het vir haar moord.

Die staat en verdediging het ‘n ooreenkoms bereik waarvan die terme nog onbekend is.

Deokaran is op 23 Augustus 2021 buite haar huis in Johannesburg doodgeskiet weke na sy betalings van die Tembisa-hospitaal as agterdogtig aangemeld het.

Bronne: eNCA, ECR, Briefly

Lees ook: Ses beskuldigdes in Babita Deokaran-saak pleit skuldig