Ses beskuldigdes in Babita Deokaran-saak pleit skuldig

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Babita Deokaran murder accused retracts statement implicating Zweli Mkhize

JOHANNESBURG, GAUTENG. – Die ses mans beskuldig van die moord op die fluitjieblaser Babita Deokaran het vandag skuldig gepleit in die Gauteng-hooggeregshof.

Deokaran is 23 Augustus 2021 buite haar huis in Johannesburg doodgeskiet, weke na sy korrupsie by die Tembisa-hospitaal angemeld het.

Die verdagtes is dae na die moord in hegtenis geneem en het vandag skuldig gepleit na ‘n ooreenkoms met die staat.

Bronne: Polity, EWN, News24

Lees ook: Babita Deokaran murder accused retracts statement implicating Zweli Mkhize