Lees ook: Man skuldig bevind aan moord oor WhatsApp en eksamen
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het president Cyril Ramaphosa vrygespreek oor die Phala Phala-saak.
Arthur Fraser, voormalige hoof van staatsveiligheid, het in 2022 ’n kriminele klag teen die president gebring in verband met ’n rooftog op die Phala Phala-wildsplaas in 2020. Hy het gesê $4 miljoen is gesteel.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die ondersoek finaliseer en het gesê Ramaphosa het tegnies nie die valutabeheerregulasies oortree nie. Geld is betaal, maar die ooreenkoms is nie deurgesien nie, dus was dit nie nodig vir Ramaphosa om die geld te verklaar nie.
Bronne: eNCA, BusinessTech, SABC
Lees ook: Man skuldig bevind aan moord oor WhatsApp en eksamen



