Lees ook: Nuwe Covid-variant waarskynlik nie gevaarlik sê WGO
GAUTENG. – Die WGO het ‘n nuwe Covid-variant bekend as EG.5 oftewel Eris, as ’n variant van belang geklassifiseer.
Die departement van gesondheid het bevestig ’n proefsteek is positief in Gauteng getoets vir die nuwe variant. Die department het mense aangemoedig om weer die Covid-inenting te neem.
Die WGO het gesê Eris is tot dusver in 51 lande vanaf 7 Augustus aangemeld.
Bronne: IOL, BusinessTech, BBC
Lees ook: Nuwe Covid-variant waarskynlik nie gevaarlik sê WGO



