Lees ook: Britse dokter koelbloedig in Kaapstad geskiet
Die WGO het gesê daar is ’n nuwe Covid-variant wat moontlik ’n styging in infeksies kan veroorsaak, maar wat waarskynlik nie gevaarlik is nie.
Die nuwe variant is EG.5. Die WGO het gesê daar is geen rede vir paniek nie. Vanaf Woensdag is die EG.5-variant in 51 lande aangemeld met die meeste gevalle in China.
Bronne: EWN, UN News, Sky News



