Interesting to see suspects continue to crawl around in order to imitate dogs – as most security beams are set up to ignore family pets. @k9_reaper pic.twitter.com/8D8sWb903e
— Vehicle Trackers (@VehicleTrackerz) August 18, 2023
Vehicle Trackers het ‘n video-opname op X gedeel waarin booswigte aangekruip kom na wat na ‘n motorhuisdeur lyk.
Hulle probeer die deur, wat nie kan oopgaan nie, oplig, mens sou dink sonder sukses.
Heelaas lig dit ‘n entjie aan die onderkant op en ‘n booswig het die geleentheid om onderdeur te kruip.
Vehicle Trackers sê by die plasing dat strale van die alarmtoestel hulle nie registreer nie, aangesien daar vir diere in ‘n erf voorsiening gemaak word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



