Kyk: Leon Schuster en The Courier Guy se Springsboks

Deel hierdie storie / Share this story

Leon Schuster, wat geen bekendstelling nodig het nie, verskyn in The Courier Guy se nuutste video.

Onthou jy die video’s met Leon Prinsloo? Het jy al die nuutste video gesien?

In hierdie weergawe wat oor rugby en die Springbokke gaan, stel die video nie teleur nie.

Wat dink jy daarvan?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel