Boer Louis Botha en Rachel van Staden van Boer Soek ‘n Vrou het verloof geraak.
Die nuus is Saterdagmiddag 19 Augustus 2023 deur Marciel Hopkins, aanbieder van die gewilde reeks, bekend gemaak.
Hulle was deelneemers aan Seisoen 15.
Kyk hier onder na ‘n video-opname waarin Marciel Hopkins met hulle oor die pad vorentoe en “die liefde wat wen” praat.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



