Vermoorde Reeva sou vandag 40 gewees het

Deel hierdie storie / Share this story

Reeva Steenkamp sou vandag 40 jaar oud gewees het.

Sy was 29 toe sy op die berugte Valentynsdag, 14 Februarie 2013, deur Oscar Pistorius doodgeskiet is.

Intussen wend Pistorius hom tot die konstitusionele hof om parool te kry. June en Barry Steenkamp het volgens berigte aangedui dat hulle dit nie sal teenstaan nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel