Gemerkte polisie-vangwa ‘gesteel’

Deel hierdie storie / Share this story

Yusuf Abramjee het ‘n plasing op X gedeel van ‘n gemerkte polisie-vangwa wat gesteel is.

Die sigbare polisiëringsvoertuig is van Ntambanana-polisiestasie in KwaZulu-Natal.

Die registrasienommer van die Isuzu-bakkie is BWK 686 B.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel