Bernice West, SA-sangeres wat oraloor bekend is vir die liedjie Lyfie het dit weer gedoen.
As Hy Weer Kom, amper soos die een waarmee die meeste mense grootgeword het, is ‘n nuwe baadjie aangetrek.
Laat weet gerus wat jy daarvan dink.
#AHWK
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



