Donald Trump kan teen 4 Maart 2024 op Georgia-aanklagtes verhoor word

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Donald Trump in Georgia aangekla oor 2020-verkiesing

GEORGIA,VSA. – Donald Trump kan teen 4 Maart 2024 verhoor word vir die beweerde sameswering om die 2020-verkiesing in Georgia om te draai sodat hy aan bewind kon bly.

Trump en 18 medepligtiges is aangekla van deelname in kriminele aktiwiteite om die 2020-verkiesingsuitslae in Georgia om te draai om Trump in die saal te hou.

Trump word aangekla van 13 misdrywe, insluitend twee aanklagte van sameswering om vervalsing te pleeg, twee aanklagtes van sameswering om vals verklarings onder eed te maak en twee aanklagtes van sameswering om vals dokumente in te gee.

Dit is die vierde saak wat vanjaar teen Trumpgemaak is.

Bronne: BANG Showbiz, IOL, EWN

Lees ook: Donald Trump in Georgia aangekla oor 2020-verkiesing