FiND iT het ‘n video van beweerde polisie-opleiding waarvan die oorsprong onbekend is, ontvang.
In die video kan gesien word hoe polisielede met beskerming van ‘n trap af kom en hoe bande na hulle gegooi word terwyl hulle ‘n formasie moet inneem.
Van die lede word met die bande van hul voete gegooi.
FiND iT het vir polisiekommentaar gevra om meer duidelikheid oor die video-ooname en tipe “opleiding” gevra.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



