Rudi Claase, SA-sanger, het so pas in ‘n video-opname gewaarsku oor ‘n Covid-verwante virus wat hy opgedoen het.
Hy beskryf die virus wat hy opgedoen het as hoogs aansteeklik en dodelik.
Die tipe virus wat hy opgedoen het, is nie met ‘n gewone Covid-toets opgespoor nie, maar het ‘n duurder virale toets geverg.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



