Petrol- en dieselpryse styg dalk weer in September

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Zandile Mafe-saak uitgestel

Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die prys van petrol en diesel in September.

Dit is moontlik dat die prys van 95-loodvrye petrol en 93-loodvrye petrol albei sal styg met R1.26 per liter en diesel sal moontlik R2.50 per liter meer kos.

Dit is ook moontlik dat die pryse nog meer sal styg wanneer dit amptelik aangepas word.

Bronne: IOL, BusinessTech, Stuff

Lees ook: Zandile Mafe-saak uitgestel