Zandile Mafe-saak uitgestel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Zandile Mafe nie geskik vir verhoor nie

KAAPSTAD:- Zandile Mafe, aangekla van die brand van die parlementsgebou in 2022, het gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn.

’n Groep kenners het bevind Mafe is onbevoeg om verhoor te word. Sy prokureur het gevra vir uitstel sodat hy die bevindings met Mafe kan bespreek.

Die saak is uitgestel tot 1 September vir besprekings oor die voortgaan met die saak.

Bronne: EWN, Sunday World, Daily Maverick

Lees ook: Zandile Mafe nie geskik vir verhoor nie