Fase 2- en fase 4-beurtkrag vir die week aangekondig

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Netflix keer die deel van wagwoorde met beperkings

Eskom het aangekondig beurtkrag sal die week tussen fases 2 en 4 wissel.

Fase 2 sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word. Fase 4 word ingestel vanaf 16:00 tot 05:00.

Dit volg na opwekkingseenhede by die Kendal- en Tutuka-kragstasies gebreek het.

Bronne: eNCA, My Broadband, BusinessTech

Lees ook: Netflix keer die deel van wagwoorde met beperkings