Die 27-jarige Tshengisile Ngwane is op 17 Julie glo deur die pa van haar kinders vermoor.
Women for Change berig die moord het in Bergville, KZN, plaasgevind.
Luidens berigte het die verdagte Ngwane aangerand voordat sy doodgesteek is.
Ngwane het pas aan die Universiteit van Johannesburg ‘n graad ontvang en laat haar tweelingkinders agter.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



