Die 33-jarige Simoné Pretorius (Nortmann) en Andries Levi Pretorius, haar man, het by ‘n foto van hulle met hul kleuter Harper aangekondig daar is nog ‘n baba op pad.
Die egpaar het op 23 Februarie 2019 die knoop deurgehak.
Die aktrise is bekend vir rolle wat sy in 7de Laan, Vir Die Voëls en Hotel vertolkl het.
Harper is in 2021 gebore en is twee jaar oud.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



