Johannesburgers kla oor naarheid, hoofpyne en borspyn na ontploffing

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Man en vrou se liggame in huis gevind

Sommige inwoners van Johannesburg het hoofpyne, naarheid en borspyn aangemeld na die ontploffing gisteraand in die stad se sakekern.

Van die inwoners woon naby Breestraat waar die ontploffing plaasgevind het. Hulle het aan IOL vertel dat hulle na die inaseming van die gasreuk sukkel om asem te haal.

Inwoners word aangeraai om vir hulle eie veiligheid weg te bly van Breestraat af .

Bronne: IOL, News365, The Africa, VN Explorer

Lees ook: Man en vrou se liggame in huis gevind