Lees ook: Jan Oberholzer verlaat Eskom
Eskom het gister nuwe beurtkragfases vir die res van die week aangekondig. Fase 4-beurtkrag is gister ingestel tot tot vandag 05:00 gegeld het. Fase 3-beurtkrag word tot 16:00 ingestel, waarna fase 4 weer ingestel sal geld.
Die beurtkragfases sal dan Vrydag en Saterdag tussen fase 2 en fase 4 wissel.
Hierdie maatreëls volg na agt kragopwekkingseenhede gebreek het.
Bronne: eNCA, SABC, BusinessTech
Lees ook: Jan Oberholzer verlaat Eskom



