Man doodgesteek wat vir vervoer wag

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Polisie ondersoek moord en kaping

‘n Man is gistermiddag op die N2-voetgangerbrug in uMhlanga doodgesteek terwyl hy vir sy vervoer gewag het.

Die man, glo ‘n inbelsentrumagent, is deur rowers van sy selfoon beroof en in die bors gesteek. Hy is deur paramedici op die toneel dood verklaar.

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en roof.

Bronne: IOL, ECR, VN Explorer, Arrive Alive

Lees ook: Polisie ondersoek moord en kaping