Binnelanders-akteur sterf

Deel hierdie storie / Share this story

REGSTELLING: Verskeie mediahuise het teen Dinsdagaand nog berig dat Bradley Olivier, bekende Binnelanders-akteur, oorlede is. FiND iT het aanvanklik ook so berig en vra om verskoning dat dit tot die verwarring rondom sy toestand bygedra het. Olivier is in ‘n kritieke toestand. Lees die berig hier.

Bradley Olivier, wat die rol van Danny Jantjies in Binnelanders vertolk het, is Dinsdagoggend vermoedelik in ‘n hospitaal dood na ‘n hartaanval.

Volgens Afrikaanse Musiek het Human Stark, vervaardiger van Binnelanders, die nuus bevestig.

Verskeie mediahuise soos Pretoria FM en Kosmos 94.1 het ook die nuus gedeel.

FiND iT hou jou op hoogte.