Help om vermiste man op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Christopher Panagides (37) is sedert 5 Julie 2023 in La Lucia, Durban, KwaZulu-Natal, vermis.

Hy was die laaste keer opgemerk toe hy Sunningdale Centre verlaat het.

Sedertdien is hy nie weer gesien nie.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind word versoek om met die volgende persone in verbinding te tree:

Durban Sentraal SAPD – 031 3256787

Missing Children SA – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.