Die 61-jarige Willem Kleinhans is sedert 25 Junie in die Vredefort-area in die Vrystaat vermis.
Volgens Missing Children South Africa is Kleinhans laas op 25 Junie gesien toe hy sy huis op Vredefort te voet verlaat het. Hy ly aan demensie en kan dalk deurmekaar wees.



