Dricus du Plessis sê sy krag kom van braaivleis en pap

Deel hierdie storie / Share this story

Die gewilde Suid-Afrikaanse skopbokser het na sy onlangse oorwinning in die Ultimate Fighting Championship (UFC)-geveg teen Robert Whittaker van Australië sy geheim vir sy “krag” gedeel.

In ‘n onderhoud, waarvan ‘n video op sosiale media sirkuleer, vra die onderhoudvoerder vir Du Plessis waar sy krag vandaan kom.

Kyk hier na die video: