Die 44-jarige Marie Silk is reeds sedert 5 Julie in die Richardsbaai-omgewing in KwaZulu-Natal vermis.
Volgens Missing Children SA het niemand sedert 5 Julie van Silk gehoor of haar gesien nie.
Kontak Missing Children SA indien jy inligting het.