Bayanda Neliswa Vimbela se lewelose liggaam is op 7 Julie 2023 in die bosse in Lusikisiki, Oos-Kaap, gevind. Sy is einde Junie 2023 as vermis aangemeld.
Women for Change berig daar word beweer dat Bayandas se liggaam ontwei is en dat van haar private dele verwyder is.
Bayanda laat twee kinders agter.
Niemand is nog in verband met haar moord in hegtenis geneem nie.



