‘n Vrou wat vermoedelik in haar 30’s is, se liggaam is Donderdag 6 Julie 2023 op die Cassurina-strand in Westbrook, KwaZulu-Natal waar dit uitgespoel het, gevind.
IPSS Search and Rescue was op die toneel.
Daar was geen rapportering van ‘n vermiste vrou in die omgewing nie en die persoon is tans ongeïdentifiseer.
Die SAPD was op die toneel besig met ‘n ondersoek.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



