Man met verskeie skietwonde dood

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man is Donderdag 6 Julie 2023 nadat hy verskeie skietwonde in die Hambanathi-area in Tongaat, KwaZulu-Natal, opgedoen het, dood.

IPSS Medical Rescue is na die skiettoneel ontbied. Met aankoms het paramedici ‘n man met verskeie skietwonde aangetref.

Hy is dood verklaar.

Die SAPD was op die toneel om ondersoek te doen.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.