Ontvang FiND iT se nuusbriewe – teken hier aan
Die polisie in Bloemfontein soek hulp van die publiek om die familie van ’n man wie se liggaam in ’n rivier gevind is op te spoor.
Die man se liggaam is op 0 Oktober 2021 in die Lovedale-pad gekry nadat hy raakgery is. Sy liggaam is deur een van die verdagtes in die Thabo Bester-saak geëis. Die liggaam is toe weer op 28 April 2022 in die Modderrivier gekry.
Enigiemand met inligting om die oorledene te identifiseer of sy familie te kry, kan kol. Ben Bolsiek by 082 466 8530 skakel.
Bronne: SAPS
Lees ook: Huisbraakverdagte in Phalaborwa gesoek



