Raai die Van Jaarsvelds se tema vir ‘Oupa’ se verjaardag

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby van Jaarsveld het gister foto’s by “oupa se verjaarsdag” in Thabazimbi, Limpopo op sosiale media gedeel.

Bobby, Annatjie, Sion, Leben en Armani verskyn in twee gesamentlike foto’s.

Sou jy raai dat die tema iets met “oupa” te doene kan hê, of met “wilde diere” as jy so na hulle kyk?

“Van Jaarsvelds in die Bosveld want Oupa verjaar en daar was’n tema 😂

Wat dink jy was die tema ?”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.