‘n Vrou se liggaam het Maandag 26 Junie 2023 op die strand in Glentana, in die Tuinroete, uitgespoel.
Sers. Wesley Twigg sê die omstandighede van die insident word ondersoek.
Die liggaam is aan forensiese pataloë oorhandig.
‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word om die oorsaak van die persoon se dood te bepaal.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



