Lees ook: Mpumalanga man wat familie glo skiet verskyn in hof
Die Kaapstad-polisie ondersoek die dood van ‘n seuntjie (8) wie se liggaam in sy vriend se bed gevind is tydens ‘n oorslaap.
Volgens IOL het die seun Vrydag by sy vriend se huis in Kraaifontein oorgeslaap toe hy oorlede is.
Die polisie wag vir die uitslae van die nadoodse ondersoek, maar het nog nie gesê of vuilspel vermoed word nie.
Bronne: IOL, Cape Town ETC
Lees meer artikels op FiND iT hier.



