Nog twee koue fronte op pad na Wes-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Man skiet homself in been na droom van huisbraak

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku daar is nog twee koue fronte op pad na die Wes-Kaap oor die volgende paar dae.

Daar was die afgelope week oorstromings, ysige weer en swaar reën in die Wes-Kaap gewees met min tyd om te herstel. Paaie is gesluit vir veiligheid en verskeie mense moes ontruim word.

Daar is nog twee koue fronte op pad met die eerste een wat Saterdag sal begin en die tweede een wat Maandag sal begin.

Bronne: IOL, TimesLIVE, Twitter

Lees meer artikels op FiND iT hier