Man skiet homself in been na droom van huisbraak

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Levern José onttrek van Mej SA na boelie-aantygings

’n Man (62) het homself per ongeluk in die been geskiet na hy gedroom het iemand het by sy huis ingebreek.

Die man van Chicago VSA is aangekla van die besit van ’n vuurwapen sonder die nodige dokumentasie en die roekelose afvuur van ’n vuurwapem.

Die man het die polisie gebel na hy homself geskiet het. Hy het gedroom iemand breek by sy huis in en in die droom ’n geweer gaan haal en ’n skoot afgevuur. Hy het wakker geword toe hy homself in die been skiet.

Bronne: IOL, CBS News, Insider

Lees ook: Levern José onttrek van Mej SA na boelie-aantygings