Thys die Bosveldklong leef met diagnose van MS: ‘Help nog hierdie keer, Vader?’

Deel hierdie storie / Share this story

Veelvuldige sklerose (MS) is aan die einde van 2019 by die 49-jarige sanger en aanbieder, Thys Die Bosveldklong, oftewel Thys Streicher, gediagnoseer.

Dit is ‘n ongeneeslike outo-immuunsiekte wat veroorsaak dat ‘n persoon se immuunstelsel die beskermende lagie rondom die senuwees afbreek.

Thys het glo vir vier jaar die simptome van MS onderdruk en hospitale en dokters vermy.

Hy het onlangs op sosiale media genoem dat hy dringend geld nodig het om hom te help met al sy mediese onkostes terwyl hy probeer aansterk.

Lees meer: