Een persoon is vroeër vanaand in ‘n skietvoorval by die Strand-brandweerstasie in die Wes-Kaap dood.
Mike Charlie 1 en ander nooddienste het hulle na die toneel gehaas.
Een persoon is noodlottig gewond en nog een is kritiek beseer.
FiND iT het polisiekommentaar gevra.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



