Minstens 100 kinders was in omgeslaande Griekse boot

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Minstens 79 migrante en oorlede na Griekse boot omslaan

Oorlewendes van die visserboot wat in die see naby Suid-Griekeland omgeslaan het, het gesê daar was minstens 100 kinders aan boord.

Minstens 79 mense het omgekom, maar honderde is vermis, met verslae dat daar 750 mense aan boord was toe die boot omgeslaan het.

Redders soek steeds na oorlewendes, maar die kuswag het gesê dit is onwaarskynlik dat hulle nog oorlewendes sal kry.

Bronne: BBC, Marion Today, Reuters  

Lees ook: Minstens 79 migrante en oorlede na Griekse boot omslaan