Kinders hospitaal toe na hulle ‘dagga brownies’ eet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Minstens 79 migrante en oorlede na Griekse boot omslaan

Ouers is gister in Israel in hegtenis geneem na hulle kinders (twee en drie jaar oud) “dagga brownies” by die huis geëet het.

Die kinders is na ‘n hospitaal geneem vir mediese hulp en is nou in ‘n stabiele toestand.

Die polisie het tydens hulle deursoek van die huis die “brownies” gekry wat dwelms, heel waarskynlik dagga, bevat.

Bronne: The Jerusalem Post, VN Explorer, Twitter

Lees ook: Minstens 79 migrante en oorlede na Griekse boot omslaan