Nicole vermis nadat sy dogter by skool aflaai

Deel hierdie storie / Share this story

Nicole Kast (36) is sedert 12 Junie 2023 in KwaZulu-Natal vermis.

Sy is die laaste keer gewaar toe sy haar dogter by die skool in die Sydenham-area afgelaai het. Kast het nooit huis toe teruggekeer nie.

Sy was in ‘n grys wintersbaadjie en serp geklee.

Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:

Sydenham-SAPD – 031 203 2707

Missing Children South Africa – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.