Alexis Robyn Odendal (22) van Middelburg, Mupumalanga is sedert Maart 2023 vermis.
Sy is die laaste keer by haar huis gewaar toe sy saam met ‘n vriend weg is na sy ouers in Rayton en het nog nie teruggekeer nie.
Odendal was in ‘n wit T-hemp en ‘n denimbroek geklee.
Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
Middelburg-SAPD – 082 565 7611
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



