Lees ook: Andrew Tate sal in aanhouding bly tot 27 Februarie.
Die Roemeense eenheid teen georganiseerde misdaad het gesê Andrew Tate en sy broer, Tristan, word nou ondersoek vir mensehandel in “aanhoudende vorm”.
Die broers en twee Roemeense vrouens is onder huisarres geplaas terwyl die ondersoek na beweerde mensehandel, verkragting en die vorm van ‘n bende om vrouens seksueel uit te buit, ondersoek word.
Hulle het alle aanklagtes teen hulle ontken. Die saak sal na verwagting later die maand hof toe gaan.
Bronne: Euronews, BBC, Twitter, Yahoo
Lees ook: Andrew Tate sal in aanhouding bly tot 27 Februarie.



