Altesaam 100 kom om toe boot in Nigerië omslaan

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Australiese busdrywer op borg vry

Minstens 100 mense het verdrink en meer word vermis na ‘n boot in Nigerië omgeslaan het.

Meer as 300 mense was op die boot op pad na ‘n troue van die Kwara-gebied na Niger. Die boot het in ‘n boom vasgevaar en dit het omgeslaan.

Die soek-en-reddinspanne is op soek na nog oorlewendes.

Bronne: BBC, All Africa, Jacaranda FM, NDTV

Lees ook: Australiese busdrywer op borg vry