Andrew Tate sal in aanhouding bly tot 27 Februarie

Deel hierdie storie / Share this story

’n Roemeense hof het die tydperk watAndrew Tate en sy broer, Tristan, in polisieaanhouding moet bly, verleng.

Andrew Tate en sy broer sal tot 27 Februarie in polisieaanhouding bly terwyl die ondersoek na die aanklagtes van verkragting en uitbuiting voortgaan.

Tate en sy broer word daarvan beskuldig dat hulle deel is van ’n kriminele groep wat vrouens uitbuit deur hulle te dwing om pornografie te verfilm.

Bronne: Euronews, Yahoo, The Guardian

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Andrew Tate bly in tronk