Mariska Thorpe, wat bekendheid verwerf het deur die gewilde TV-program Real Housewives van die Wynlande, se baba is vandag gebore.
kykNET het Thorpe in ‘n plasing gelukgewens met die geboorte van haar baba.
“Dit gaan baie goed met babatjie en mamma.”



