Lees ook: Twee dood en vyf beseer in massaskietery by gradeplegtigheid
Die polisie vra hulp om ‘n vermiste man, Gabalemoge Petrus Leeuw (85), op te spoor.
Leeuw is laas op Saterdag 18 Mei 2023 by sy shack in Phutanang in Galeshewe, Kimberley gesien.
Hy het ‘n swart jean, wit T-hemp, bruin baadjie en swart skoene aangehad toe hy vermis geraak het.
Enigiemand met inligting word gevra om Thato Phirisi by 082 469 0179 te bel of Crime Stop by 08600 10111.
Bronne: SAPS
Lees ook: Twee dood en vyf beseer in massaskietery by gradeplegtigheid



